Browsing Category: Afrikaans DVDs Displaying 1-10 of 17 Found.
Die Toronto "Herlewing" - Volume 1: Wat is u norm in die lewe? - 2 DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 1: Wat is u norm in die lewe?  - 2 DVDs

R99.95
As 地 inleiding tot die reeks bied hierdie DVD 地 algemene oorsig oor die sogenaamde Derde Golf wat sedert April 1994 vanaf Toronto, Kanada oor die kerklike w靡eld spoel...
   
 
    Sku: 024 Browse Category: Afrikaans DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 2: Watter gees is hier aan die werk? - 2 DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 2: Watter gees is hier aan die werk? - 2 DVDs

R99.95
In hierdie DVD sien u beeldmateriaal van die manifestasies in die Toronto "Herlewing". Wanneer 地 mens daarna kyk, blyk dit duidelik dat die mense dit nie uit hulself doen nie. Die vraag ontstaan dan: Watter gees bewerk dit?...
   
 
    Sku: 025 Browse Category: Afrikaans DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 3: Die JESUS van Toronto en sy skatte - 2 DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 3: Die JESUS van Toronto en sy skatte - 2 DVDs

R99.95
Hierdie DVD toon uit 地 verskeidenheid insetsels dat die Jesus van die Toronto "Herlewing" nie net 地 ander Jesus is nie (2 Kor. 11:4), maar dat hy waarskynlik die rykste persoon was wat ooit geleef het...
   
 
    Sku: 026 Browse Category: Afrikaans DVDs
Die Toronto Herlewing - Volume 4: Die GEES van Toronto en die anointing - 2 DVDs
Die Toronto Herlewing - Volume 4: Die GEES van Toronto en die anointing - 2 DVDs

R99.95
Hierdie DVD toon onder andere uit video insetsels en aanhalings uit Rodney Howard-Brown se werke watter fantastiese dinge alles kan gebeur deur die hande van diegene wat opereer onder die "anointing". Voorts sien ons hoe William Branham self...
   
 
    Sku: 027 Browse Category: Afrikaans DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 5: Die GOD van Toronto en sy mag - 2 DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 5: Die GOD van Toronto en sy mag - 2 DVDs

R99.95
Hierdie DVD toon watter mag die God van Toronto het om Christene te mislei. Hierdie "god" kry sy mag van die leuen dat die Jesus van Toronto aan die kruis 地 bose gees geword het wat toe in die hel wedergebore is. Sy Vader is, so leer ons...
   
 
    Sku: 028 Browse Category: Afrikaans DVDs
Die Toronto Herlewing - Volume 6: Die EVANGELIE van Toronto en sy krag - 2 DVDs
Die Toronto Herlewing - Volume 6: Die EVANGELIE van Toronto en sy krag - 2 DVDs

R99.95
Die evangelie van die Toronto "Herlewing", so toon hierdie DVD, is 地 krag tot misleiding. Dit leer dat ons gode is wie se woorde skeppingskrag dra. Krag om andere, ons omstandighede en "God" te manipuleer...
   
 
    Sku: 029 Browse Category: Afrikaans DVDs
Die Toronto Herlewing Vol. 7: Hoe om die Toronto-gees op die proef te stel-2DVDs
Die Toronto Herlewing Vol. 7: Hoe om die Toronto-gees op die proef te stel-2DVDs

R99.95
In hierdie DVD leer ons hoe om 地 beweging soos die Toronto "Herlewing" te evalueer. Baie s: "Jy mag dit nie toets nie; jy moet jouself net daarvoor oopstel." Die probleem is dat as jy dit wil evalueer, jy jou verstand moet gebruik...
   
 
    Sku: 030 Browse Category: Afrikaans DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 1 tot 7 - 14 DVDs
Die Toronto "Herlewing" - Volume 1 tot 7 - 14 DVDs

R649.95
In die stel van 7 DVD痴 word deur middel van video insetsels en ander relevante bronne getoon waaroor die Toronto "Herlewing" gaan. Voorts word die beweging volledig vanuit die Woord van God gevalueer...
   
 
    Sku: 031 Browse Category: Afrikaans DVDs
1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste
1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste

R49.95
Daar word tans in al die groot w靡eldgodsdienste voorbereiding vir die verskyning van 地 messias getref wat benewens ander titels ook as die Christus bekend sal staan. Die Bybel verwys na hierdie valse Christus as die Antichris asook as die dier...
   
 
    Sku: 032 Browse Category: Afrikaans DVDs
2. Jerusalem - Die stad van profetiese vervulling
2. Jerusalem - Die stad van profetiese vervulling

R49.95
Jerusalem is van groot geestelike en profetiese betekenis omdat die Here sy Naam vir altyd aan die stad verbind het (1 Kon. 11:36). Dit was nie net Israel se hoofstad en die hoofsentrum vir hulle geestelike lewe nie, maar ook die stad waar...
   
 
    Sku: 033 Browse Category: Afrikaans DVDs
Displaying 1-10 of 17 Found.
June 28, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy

Mailing Address: PO Box 158, Pearly Beach, Western Cape, 7220